资讯
Luister hier, boekwurms! 'Al wat tel' deur Irma Venter en voorgelees deur Roeline Daneel is die luisterboek vir Augustus, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Irma Venter is een van die ...

Met sy spanmaat, Marc Márquez, haas onstuitbaar op pad na die MotoGP-wêreldtitel, is dit moeilik om te glo dat Francesco Bagnaia sukkel om op sy Ducati-fabrieksmotorfiets die mas op te kom.
’n Zimbabwiese man is Saterdag langs die N1-Suid naby Louis Trichardt doodgeskiet toe die voertuig waarin hy en drie passasiers was, onklaar geraak het.
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, oorweeg ’n aansoek waarin sy eis dat alle aanklagte teen haar laat vaar moet word.
Izak van der Westhuizen, voormalige waarnemende hoofafrigter en voorspeler-afrigter van die Cheetahs, gaan Honda Heat voortaan as ’n breier bystaan.
Brandbestryders het Maandag teen talle wegholbrande in Spanje en Portugal geveg, terwyl die dodetal tot ses gestyg het sedert die eerste brande uitgebreek het.
’n Leap-beampte is dood en nog een beseer toe hulle Sondagoggend op pad terug van ’n teenbendeoperasie in Atlantis besig was om kollegas in Mitchells Plain af te laai en in ’n ongeluk was.
Rassie Erasmus, die Springbok-hoofafrigter, gaan nie sy kaptein, Siya Kolisi, probeer fiks druk vir volgende maand se Rugbykampioenskap-toetse teen die All Blacks in Nieu-Seeland nie.
Drie van die Cheetahs se vleuels wat op die krukkelys was, is weer slaggereed en kan vir Saterdag se Curriebeker-wedstryd teen die Leeus in Bloemfontein oorweeg word.
Twee vlugte van FlySafair wat van Johannesburg na Kaapstad onderweg was, is Maandag na George herlei weens weersomstandighede en “tegniese beperkings”.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果